March 2020 News from ELEOS

Kom ons doen 2020 saam. ‘n Nuwe jaar en ‘n nuwe dekade. Dis 2020 en oral word ons herinner aan 20/20 visie – die perfekte visie. Visie beteken jy kyk vorentoe en perfek … seker dat alles net reg is. Maar hoe gebeur perfek in hierdie moeilike tye in ons land en met al die probleme rondom ons? What the …

Our PROJECTS | Ons PROJEKTE

Over the course of 22 years ELEOS has grown into a diverse charity, which serves and assists the community of Pretoria West in a unique, personal and loving manner. Hieronder is ‘n kort opsomming van ons talle projekte. Early Childhood Development Our Early Childhood Development program provides mothers and caregivers of young children the opportunity to enhance their child’s development …