Dienste

Services

Voedselnood in die gemeenskap van Pretoria-Wes is ‘n groot krisis. Ons voorsien maandelikse kospakkies aan gesinne met ‘n lae inkomste wat nie kos kan bekostig nie. Ons gee ook ‘n gesonde maaltyd tydens elke groepsessie wat ons aanbied.
Meer onlangs het ons begin met ‘n Sopkombuis waar ons 3 maaltye per week aan hawelose persone voorsien.
- Affie Kombuis – kos tydens pouse / Affie Kitchen – food during break
- Etes tydens groepe / Meals during groups
- Sopkombuis / Soup kitchen- 3 keer per week
- Kospakkies / Meal packs – vir gesinne binne ons groepe
- Noodkospakkies / Emergency food parcels
- Adhoc skenkings van meel en groente / Adhoc donations of flour and vegetables

- Ouerleiding
- Spelterapie
- Sielkundige
- Narratiewe terapie
- Ondersteuning van vroue en kinders
Man Alive is ‘n bybelstudie vir mans, maar die hele gesin is welkom. Ons help met sosiale, geestelike en ekonomiese behoeftes. Ons voorsien ook ons groeplede van klere en basiese toiletware. Geestelike leiding en emosionele berading is op ‘n individuele basis beskikbaar. Groeplede word op ‘n individuele basis bygestaan met CV’s, werksaansoeke en klere vir werksonderhoude.

- Parental guidance
- Play therapy
- Psychologist
- Narrative therapy
- Support for women and children
Man Alive is a Bible study for men, but the entire family is welcome. We help with social, spiritual and economic needs. We also provide our group members with clothes and basic toiletries. Spiritual guidance and emotional counselling are available on an individual basis. Group members are assisted on an individual basis with CV’s, job applications and clothing for job interviews.

Ons voed moeders op deur ouerleidingsprogramme en help volwassenes met lewensvaardigheidsprogramme.
We educate mothers through parental guidance programmes and assist adults with life skills programmes.
- Naskole / Aftercare
- Pienkvoete
- Ouerleiding / Parental guidance
- Ouerondersteuning / Parental support
- Kampe / Camps

In ons ECD, voorskoolse, naskoolse sorgsentrums en jaarlikse kampe bied ons ‘n veilige, gesonde en positiewe omgewing vir kinders om te ontwikkel en te leer.
- Pienkvoete
- Booysens Beertjies
- Ons ondersteun Booysens Beertjies Speelskool, met die versorging van kleuters van ouderdom 3 -5 jaar. Hierdie fasiliteit help werkende moeders gedurende die dag en voorsien ook een gesonde maaltyd per dag aan alle klein studente.
- Naskole
- Ons het drie naskoolse sorgfasiliteite vir leerlinge wat die omliggende skole bywoon waar ons ‘n gesonde ete en hulp met huiswerk verskaf. Die naskoolsorgfasiliteite is by genl. Laerskool Nic Smit, Booysens Beertjies Speelskool en by ons Gemeenskapsentrum. Ons opgeleide personeel kan leerprobleme sowel as sosiale of ekonomiese behoeftes identifiseer — dit is dikwels hier waar ons ‘n verhouding met die kind kan bou en hulp aan gesinne kan bied. Ons poog ook om leerlinge met potensiaal vir verdere studies te identifiseer en om onderrig te verskaf. Emosionele en ekonomiese ondersteuning word ook verskaf aan kinders wat hulp nodig het om hul studies te voltooi.
- Arbeidsterapie
- Spraakterapie
Hierdie terapie is dikwels lewensveranderend!
Ons assesseer al die kinders in ons VKO-projek om seker te maak dat hul fisiese en geestelike vermoëns ouderdomsgepas is. Indien ‘n probleem geïdentifiseer word, werk ons weekliks met die kind en hul ouer/s by ons ECD in Market Street.

In our ECD, pre-school, after school care centres and yearly camps, we provide a safe, healthy and positive environment for children to develop and learn.
- Pienkvoete
- Booysens Beertjies
- We support Booysens Beertjies Play School, taking care of toddlers from ages 3 -5 years. This facility helps working mothers during the day and also supplies one healthy meal a day to all little students.
- After school
- We have three after school care facilities for pupils attending the surrounding schools where we provide a healthy meal and assistance with homework. The after school care facilities are situated at Genl. Nic Smit Primary School, Booysens Beertjies Play School and at our Community Centre. Our trained staff can identify learning problems as well as social or economical needs — it is often here where we are able to build a relationship with the child and can offer assistance to families. We also aim to identify pupils with potential for further studies as well as provide tutoring. Emotional and economic support is also provided to children who need help completing their studies.
- Occupational therapy
- Speech therapy
This therapy is often life-changing!
We assess all the children in our ECD project to check that their physical and mental abilities are age appropriate. If a problem is identified we work with the child and their parent/s on a weekly basis at our ECD in Market Street.

Bybelstudie en gebed vorm die basis van al ons projekte, kampe en uitreike. Ons bid saam en lei die mense deur die Woord om aan hulle God se genade vir hulle lewens te bewys en om sy ewige hoop aan hulle te bring.
Bible study and praying form the basis of all our projects, camps and outreaches. We pray with and lead the people through the Word to show them God’s mercy for their lives and to bring his eternal hope to them.
Agape:
Agape vergader elke Woensdag en in hierdie groep bied ons vaardigheidsontwikkeling en geestelike groeiprogramme aan. Ons kan ons meer volwasse dames bederf en versorg en ook bystaan in die transformasies en lewensveranderende gebeure waardeur hulle gaan. Deur sterk verhoudings te bou, kan ons bystaan in hul sosiale, emosionele en ekonomiese probleme.
Agape meets every Wednesday and in this group, we offer skills development and spiritual growth programmes. We can spoil and care for our more mature ladies and also assist in the transformations and life-changing events they go through. By building strong relationships, we can assist in their social, emotional and economic problems.
giGgles:
GIGGLES staan vir Girls In God: Growing, Loving, Eating, Sharing. Hierdie groep is ‘n aktiewe groep jonger dames wat op Woensdae bymekaarkom. Hulle doen bybelstudie, verbeter hul ouerskapvaardighede en verbou selfs hul eie groente by die ECD in Markstraat. Ons help in hul sosiale en ekonomiese behoeftes.
GIGGLES stands for Girls In God: Growing, Loving, Eating, Sharing. This group is an active group of younger ladies that meet on Wednesdays. They do bible study, improve their parenting skills and even grow their own vegetables at the ECD in Market Street. We assist in their social and economic needs.
Sopkombuis / Soup Kitchen
Ons Sopkombuis is ‘n gemeenskapsprojek waar ons handevat met ander organisasies om 3 maal per week ‘n warm ete te voorsien vir mense wat op straat bly of gesinne wat baie swaarkry. Die haweloses word ook met die Woord van God bedien. Persone word aangemoedig om by ons groepe in te skakel.
Our Soup kitchen is a community project where we join hands with other organisations to supply a hot meal 3 times a week for people that live on the street or families in dire need. These homeless people are also ministered to and are encouraged to join our groups.
Woman Alive
Om die evangelie te deel met vroue wat nie Afrikaans magtig is nie. Om hierdie vroue ook in hulle ouerskap te begelei en te bemagtig sodat die gemeenskap. Ouerleiding met die vroue begin eersdaags (Botswadi kursus).
To share the gospel with women who are not proficient in Afrikaans. To guide and empower these women with good parenting so that it will filter to the community.

Ons help individue om identiteitsdokumente te bekom, ‘n CV saam te stel, bestaande vaardighede te ontwikkel en gesinne te help om hul maandelikse begroting uit te werk. Dit lyk dalk na klein gebare, maar vir baie maak dit ‘n beduidende verskil.
- Eleos Koekie Kombuis
- Ons is baie trots op ons varsgebakte koekies uit die Eleos Kombuis by die Gemeenskapsentrum in Wilhelmstraat. Dit word deur dames uit die gemeenskap gemaak en aan maatskappye en individue verkoop.
- Kontak Selesté op 012 379 5344 of koekies@eleos.co.za om te bestel.
- Busdiens
- Ons samel skenkings in (binne die Pretoria-omgewing), lewer beskuitjiebestellings af en verskaf broodnodige vervoer na en van ons groepe en kampe.

- Peak Pals Projek
- Hierdie projek bestaan vir meer as ‘n dekade en is een van ons groot suksesverhale. Dames uit die gemeenskap is geleer hoe om die pieke op gholfpette te maak. Die pieke word by markte en toonaangewende gholfwinkels landwyd verkoop. Oor die jare het dit ontwikkel tot ‘n onafhanklike projek.
- Jy kan ’n spesifieke kleur of handelsmerk bestel, vir navrae of bestellings kontak Riana Karemaker by 082 772 5533.
- Eleos Klerestoor
- Skenkings van klere en huidware word ontvang, uitgesorteer en in stoor verpak.
- Persone in nood kan een maal per week die winkel besoek met behoeftes waat die goedere dan uitgedeel word .
- Ekstra goedere word ook goedkoop aangebied vir nie-lede wat dit kan aankoop en weer teen ‘n wins verkoop.
- Soap Opera – where soap spells hope. Handgemaakte badprodukte word by verskillende afsetpunte verkoop, sowel as by markte. Kontak soapopera@eleos.co.za om te bestel.

We assist individuals in obtaining identity documents, compiling a CV, developing existing skills and helping families work out their monthly budget. These may seem like small gestures, but to many, this makes a significant difference.
- Eleos Cookie Project
- We are very proud of our freshly baked biscuits from the Eleos Kitchen at the Community Centre in Wilhelm Street. These are made by ladies from the community and sold to companies and individuals.
- Contact Selesté on 012 379 5344 or koekies@eleos.co.za to order.
- Bus Services
- We collect donations (within the Pretoria area), deliver biscuit orders and provide much-needed transportation to and from our groups and camps.
- Peak Pals Project
- This project is running for more than a decade and is one of our great success stories. Ladies from the community were taught how to make the peaks on golf caps. The peaks are sold at markets and leading golf shops countrywide. Over the years it has developed into an independent project.
- You can order a specific colour or brand, for enquiries or orders contact Riana Karemaker on 082 772 5533.
- Eleos Clothing Store
- Donations of clothing and household goods are received, sorted and packed in storage.
- People in need can visit the store once a week to receive what they need.
- Extra goods are also offered cheaply to non-members who can buy them and sell them again at a profit (job creation).
- Soap Opera – where soap spells hope. Handmade bath products are sold at different outlets, as well as markets. Contact soapopera@eleos.co.za to order.

We assist individuals in obtaining identity documents, compiling a CV, developing existing skills and helping families work out their monthly budget. These may seem like small gestures, but to many, this makes a significant difference.
- Eleos Cookie Project
- We are very proud of our freshly baked biscuits from the Eleos Kitchen at the Community Centre in Wilhelm Street. These are made by ladies from the community and sold to companies and individuals.
- Contact Selesté on 012 379 5344 or koekies@eleos.co.za to order.
- Bus Services
- We collect donations (within the Pretoria area), deliver biscuit orders and provide much-needed transportation to and from our groups and camps.
- Peak Pals Projek
- This project is running for more than a decade and is one of our great success stories. Ladies from the community were taught how to make the peaks on golf caps. The peaks are sold at markets and leading golf shops countrywide. Over the years it has developed into an independent project.
- You can order a specific colour or brand, for enquiries or orders contact Riana Karemaker on 082 772 5533.
- Eleos Clothing Store
- Donations of clothing and household goods are received, sorted and packed in storage.
- People in need can visit the store once a week to receive what they need.
- Extra goods are also offered cheaply to non-members who can buy them and sell them again at a profit (job creation).
Ons help individue om identiteitsdokumente te bekom, ‘n CV saam te stel, bestaande vaardighede te ontwikkel en gesinne te help om hul maandelikse begroting uit te werk. Dit lyk dalk na klein gebare, maar vir baie maak dit ‘n beduidende verskil.
- Eleos Kookie Kombuis
- Ons is baie trots op ons varsgebakte koekies uit die Eleos Kombuis by die Gemeenskapsentrum in Wilhelmstraat. Dit word deur dames uit die gemeenskap gemaak en aan maatskappye en individue verkoop.
- Kontak Selesté op 012 379 5344 of koekies@eleos.co.za te bestel.
- Busdiens
- Ons samel skenkings in (binne die Pretoria-omgewing), lewer beskuitjiebestellings af en verskaf broodnodige vervoer na en van ons groepe en kampe.
- Ons samel skenkings in (binne die Pretoria-omgewing), lewer beskuitjiebestellings af en verskaf broodnodige vervoer na en van ons groepe en kampe.
- Peak Pals Projek
- Hierdie projek bestaan vir meer as ‘n dekade en is een van ons groot suksesverhale. Dames uit die gemeenskap is geleer hoe om die pieke op gholfpette te maak. Die pieke word by markte en toonaangewende gholfwinkels landwyd verkoop. Oor die jare het dit ontwikkel tot ‘n onafhanklike projek.
- Jy kan ’n spesifieke kleur of handelsmerk bestel, vir navrae of bestellings kontak Riana Karemaker by 082 772 5533.
- Eleos Klerestoor
- Skenkings van klere en huidware word ontvang, uitgesorteer en in stoor verpak.
- Persone in nood kan een maal per week die winkel besoek met behoeftes waat die goedere dan uitgedeel word .
- Ekstra goedere word ook goedkoop aangebied vir nie-lede wat dit kan aankoop en weer teen ‘n wins verkoop.

Ons werk saam met tersiêre instellings om jong volwassenes te help om beurse te bekom. Ons doen beroepsvoorligting en staan hoërskoolleerlinge sowel as volwassenes by met werksaansoeke.
We work with tertiary institutions to assist young adults to obtain bursaries. We do career guidance and assist high school pupils as well as adults with job applications.
- Wiskundeklasse / Math classes
- Hulp met huiswerk by naskole / Help with homework after school
- Studiehulpfonds / Student aid funds
- Ons werk saam met organisasies soos Sol-Tech en Aros om te help met verdere onderwys en vaardigheidsontwikkeling. Ons help met die aansoek om beurse deur privaat individue, sowel as maatskappye, soos Helpende Hand en Atterbury Trust / We work with organisations such as Sol-Tech and Aros to assist with further education and skills development. We assist in applying for bursaries through private individuals, as well as companies, such as Helpende Hand and Atterbury Trust.
- Skryfbehoeftes / Stationery
- Mediese hulp / Medical assistance