March 2020 News from ELEOS

Kom ons doen 2020 saam.

‘n Nuwe jaar en ‘n nuwe dekade. Dis 2020 en oral word ons herinner aan 20/20 visie – die perfekte visie. Visie beteken jy kyk vorentoe en perfek … seker dat alles net reg is. Maar hoe gebeur perfek in hierdie moeilike tye in ons land en met al die probleme rondom ons?

What the new year brings to you will depend a great deal on what you bring to the new year. Will it be EASY? No!! But will it be worth it? ABSOLUTELY! It is with this attitude that Eleos grabs hold of the new year to look forward to or shall we rather say to look up to.

Ons vertrou 100% in God se perfekte visie vir Eleos. Dit was nog altyd om Genade in Aksie te wees en 2020 belowe om baie aksie te vereis. Ons wonder baie oor hoe ons dit gaan doen en met watter middele tot ons beskikking. Maar dan kyk ons sommer terug ook na 22 jaar se voorsiening en sien die Here se hand in alles en weet dis hoe ons moet kyk na die volgende 366 dae. En dan word ons duidelik herinner in Jeremia 33:9-11 –“ Jerusalem (Eleos) will be to Me a name of joy, praise and glory before all the nations of the earth which will hear of all the good that I do for it…. Give praise and thanks to the LORD of hosts, for the Lord is good; for His loving kindness endures forever.”

Ons sluit af met die bekende Chinese gesegde: “The person who says it cannot be done should not interrupt the person who is doing it”.

ELEOS-groete

Talana Smith
VOORSITTER