Skip to content Skip to footer
help ons

JY kan ’n verskil maak

Eleos word volledig onderhou deur die vrygewigheid van individue en organisasies en ontvang geen staatsbefondsing of maatskaplike toelaes nie.
Word deel van ons missie en help om ’n kringloop van herstel te skep wat lewens in ons gemeenskap verander.

Finansiële bydraes

Inligting oor belastingaftrekbaarheid

'n Opsomming vir donateurs rakende die uitreiking van Artikel 18A belastingaftrekbare sertifikate

Aflaai