DANKIE DAT JY JOU GAWES GEE! |
Aan ELKE gawe gawegewer, sê ons DANKIE! Dankie dat JY so genadig is en met liefde jou seëninge gebruik om tot seën van ander te wees! “God het aan elkeen van julle ‘n genadegawe gegee. Met hierdie gawes moet julle mekaar dien.” – 1 Petrus 4:10 Soos God se genade, is daar geen einde aan Eleos se suksesstories nie. Hoofstuk 1 het gehandel oor die hereniging van Jakes se gesin. In Hoofstuk 2 het ons die voorreg gehad om te deel hoe Mariette ‘n nuwe gehoorstuk gekry het en hoe klank vir haar kleur in haar lewe gebring het. Ons nuutste storie neem jou op ‘n reis saam met Chris – in sy ‘kantoor’… Klik asseblief op die skakel om Hoofstuk 3 van Eleos se Genadewerke gade te slaan: |
May the love of Christ bring a new light into every area of your lives.
May a fire be rekindled in this time of rest.
May the love, the joy, the peace and the hope that our Saviour bring, live in your hearts and in your homes during this Festive Season!
Please click on the link below to open your Christmas card:
GENADE IN OORVLOED |

Gedurende 2024 het jou gawes ‘n glimlag moontlik gemaak, het jou hand hoop uitgedeel en het jou genade geloof gestig.
Ons loof die Here omdat Hy goed is, en goed is sonder end!!! Ons loof Hom vir Sy genade. Dis Sy genade wat elke suksesstorie moontlik maak!
DAGBOEK DIE DATUMS

2025 has a few events on the horizon! Please save these dates in your calendar not to miss out on any of these glorious occasions.
For more info, contact: lani@eleos.co.za / 079 811 6260