Eleos
Genade in Aksie I Mercy in Action
Nuwe Lewe

13 FEBRUARIE 2025









Wat ‘n vrolike vriendinne-fees! Vriendinne van Eleos (elkeen by die naam geroep) het saam kom kuier, koop en feesvier. Ons spreker, Karen Meerholz het kom gesels oor nuwe lewe, moet nie die ou-jy aantrek nie. Jy is nuut in God!
Elke vrou is opnuut herinner dat sy ‘n waardevolle geskenk is, geseën met ‘n gawe om te gee aan ander.
DANKIE HERE…vir beeldskone, bereidwillige vroue wat U dien, wat GENADE IN AKSIE IS!