NAAM VAN PROJEK | DOELWIT VAN PROJEK | TEIKENGROEP |
Ander: Terapeutiese dienste vir kinders | Kinders uit die gemeenskap, sowel as uit ons projekte word gehelp om hulle trauma te verwerk | Laerskool kinders Kleuters Tieners |
INHOUD VAN PROJEK | AANBIEDINGSTYE | BEOOGDE VERSKIL IN GEMEENSKAP |
Terapie vir kinders wat deur trauma geraak en ontwrig is | Per afspraak | Gesonde kinders funksioneer beter, maak beter keuses en kan hulleself beter handhaaf in moeilike situasies |