Skip to content Skip to footer
NAAM VAN PROJEKDOELWIT VAN PROJEKTEIKENGROEP
Studente-opleidingStudente van die Universiteit van Pretoria word die geleentheid gegun om hulle praktiese opleiding binne die struktuur van ons programme te voltooiUP-studente wat arbeidsterapie, dieetkunde en fisioterapie studeer en by die kliniek inskakel as deel van hulle praktiese curriculum
INHOUD VAN PROJEKAANBIEDINGSTYEBEOOGDE VERSKIL IN GEMEENSKAP
Dit verander met elke groep. Die studente wissel elke 6 weke en elke groep moet ‘n gemeenskapsprojek aanbied. Die kliente wat by ons groepe inskakel word betrek by hierdie opleidingsgeleenthedeGroepe word 1 – 2 maal per week in elke siklus aangebiedDie studente kry die geleentheid om binne bestaande struktuur hulle praktiese werk te doen. Ons help hulle om die behoeftebepaling vinniger af te handel en sodoende meer tyd by die klient te spandeer en meer leerervaring op te doen.
Die kliënt kry die voordeel van die groepsterapie.

Leave a comment