NAAM VAN PROJEK | DOELWIT VAN PROJEK | TEIKENGROEP |
Ander: Ouerleiding-reeks vir ouers verwys uit gemeenskap / ander projekte | ‘n Diens aan die gemeenskap om mense te bemagtig om beter ouers te wees | Ouers wat verwys word deur die hof, statutêre organisasies of uit eie projekte |
INHOUD VAN PROJEK | AANBIEDINGSTYE | BEOOGDE VERSKIL IN GEMEENSKAP |
10 sessies gefokus op verhoudingsbou, positiewe dissipline en die beskerming van die kind | Vrydag 9h00 – 11h00 | Ouers word dikwels verwys vir ouerleiding, maar daar is bitter min geleenthede beskikbaar. Enige persoon kan dit bywoon – geen kostes daaraan verbonde. Gewillige ouers word die geleentheid gebied om te verander en te verbeter |
Event Timeslots (1)
Vrydag
-
Ouers word dikwels verwys vir ouerleiding, maar is daar bitter min geleenthede beskikbaar. Enige persoon kan dit bywoon – geen koste daaraan verbonde. So ‘n ouer wat wil word die geleentheid gebied om te verander en te verbeter
Ecomli - Admin