NAAM VAN PROJEK | DOELWIT VAN PROJEK | TEIKENGROEP |
Vakansieprogramme | Vakansieprogramme fokus op terapeutiese groepe, ontwikkeling van lewensvaardighede en sommer net lekker pret en plesier | Kinders in die naskole |
INHOUD VAN PROJEK | AANBIEDINGSTYE | BEOOGDE VERSKIL IN GEMEENSKAP |
Programme fokus op terapeutiese groepe, ontwikkeling van lewensvaardighede en sommer net lekker pret en plesier | 3 – 4 maal per jaar | Om kinders bloot te stel aan nuwe ervaringe. Om geleenthede te skep om nuwe vaardighede aan te leer. Om kinders van vaardighede te voorsien om die trauma wat hulle tuis mag ervaar, te hanteer. Vakansieprogramme (dagprogramme met spesifieke temas word vir die jaar vir elke naskool beplan) |