Skip to content Skip to footer
NAAM VAN PROJEKDOELWIT VAN PROJEKTEIKENGROEP
StoorkamersWerkskeppingsgeleentheid vir 1 persoon uit die gemeenskap.
Uitsorteer en verantwoordelike uitgee van donasies wat ontvang word
1 werksgeleentheid.
Die donasies is beskikbaar volgens behoefte vir alle kliente wat gereeld by die groepe inskakel
INHOUD VAN PROJEKAANBIEDINGSTYEBEOOGDE VERSKIL IN GEMEENSKAP
Goedere word ontvang, uitgesorteer en in die stoor verpak.
Kliente kan een maal per week die winkel besoek met behoeftes
Maandae – Donderdae oggende (stoorwerk)
Vrydae-oggende – (winkel)
Aanspreek van groeplede se fisiese behoeftes
Ekstra goedere word ook teen weggee-pryse aangebied vir nie-lede wat dit kan aankoop en weer teen ‘n wins verkoop (werkskepping)

Event Timeslots (5)

Maandag
-
Aanspreek van groeplede se fisiese behoeftes Ekstra goedere word ook goedkoop aangebied vir nie-lede wat dit kan aankoop en weer teen ‘n wins verkoop (werkskepping)
Ecomli - Admin Ecomli - Admin

Dinsdag

Woensdag

Donderdag

Vrydag

Leave a comment