Koekiekombuis
-
Werkskepping vir 4 vroue op ‘n permanente basis. Tydelike geleenthede wanneer daar baie bestellings is en meer vroue benodig word
Ecomli - Admin
Stoorkamers (‘Donations in kind’)
-
Aanspreek van groeplede se fisiese behoeftes Ekstra goedere word ook goedkoop aangebied vir nie-lede wat dit kan aankoop en weer teen ‘n wins verkoop (werkskepping)
Ecomli - Admin
VKO – Vroeë Kinderontwikkeling (Ouerleiding en Pienkvoete)
-
Ontwikkeling van ouerlike vaardighede

Vervoer
-
Dit is ‘n werkskeppingsgeleentheid – die persoon wat aangestel word kom uit die gemeenskap. Sinvolle en verantwoordelike verspreiding van donasies wat deur borge geskenk word. Die Koekiekombuis is ‘n werkskepping-projek vir vroue in die gemeenskap
Ecomli - Admin
Komitee-vergaderings
-
Opheffing deur middel van verhoudings en ontwikkelingsprogramme
Ecomli - Admin
L/s Genl Nic Smit Naskool
-
Leer gerig, die kinders se behoefte verskil van die ander naskool deurdat hulle nie beskik oor die infrastruktuur tuis om hulle werk te doen nie. Huiswerk ondersteuning is die hoof doel, maar sou die kind terapie benodig is die sisteem in plek om vaardighede te ontwikkel en trauma te hanteer. Werkskepping – 2 poste vir mense wat in die omgewing woon
Ecomli - Admin
L/s Booysens Naskool

Tiener-naskool
-
Die kinders hier word gemotiveer om meer van hulle lewens te maak as wat hulle dink hulle omstandighede toelaat. Die rustigheid en stabiliteit van die naskool bied ‘n veilige hawe wat die kind motiveer om so ver te vorder as wat sy potensiaal hom/haar toelaat
Ecomli - Admin