NAAM VAN PROJEK | DOELWIT VAN PROJEK | TEIKENGROEP |
Tiener-naskool | Hulp aan kinders met hul huiswerk waar daar nie die nodige infrastruktuur tuis is nie. Motivering om hul skooljare te voltooi. Emosionele ondersteuning en hulp vir kinders in moeilike omstandighede. | Tieners van hoërskole in die omgewing wat ‘n veilige, rustige, leeromgewing benodig om huiswerk te doen. |
INHOUD VAN PROJEK | AANBIEDINGSTYE | BEOOGDE VERSKIL IN GEMEENSKAP |
Hulp met huiswerk Hulp met take en projekte Loopbaanbeplanning Lewensvaardigheidsgroepe Blootstelling aan nuwe ervarings Emosionele ondersteuning waar nodig Terapie waar nodig | Maandae tot Donderdae 14h00 – 16h30 | Leergerig Die kinders word gemotiveer om bo hul omstandighede uit te styg. Die rustigheid en stabiliteit van die naskool bied ‘n veilige hawe wat die kind motiveer om sy volle potensiaal te bereik. Huiswerk-ondersteuning is die hoofdoel, maar sou die kind terapie benodig, is daar ‘n sisteem in plek om vaardighede te ontwikkel en trauma te hanteer. Werkskepping – 2 poste vir mense wat in die omgewing woon. |
Event Timeslots (4)
Maandag
-
Die kinders hier word gemotiveer om meer van hulle lewens te maak as wat hulle dink hulle omstandighede toelaat. Die rustigheid en stabiliteit van die naskool bied ‘n veilige hawe wat die kind motiveer om so ver te vorder as wat sy potensiaal hom/haar toelaat
Ecomli - Admin
Dinsdag

Woensdag

Donderdag