NAAM VAN PROJEK | DOELWIT VAN PROJEK | TEIKENGROEP |
Sopkombuis | Om voedselnood aan te spreek | Enige persoon wat voedselnood ervaar |
INHOUD VAN PROJEK | AANBIEDINGSTYE | BEOOGDE VERSKIL IN GEMEENSKAP |
Groter gemeenskapsprojek saam met ander organisasies wat hande in Covid gevat het om 3 maal per week ‘n warm ete te voorsien vir hawelose individue of gesinne wat nie die mas opkom nie | Maandae, Woensdae en Vrydae 11h00 – 12h30 | Om voedselnood aan te spreek. Om mense na die bestaande projekte te verwys vir verdere dienste |
Event Timeslots (3)
Maandag
-
Voedselnood Om mense na die bestaande projekte te verwys vir verdere dienste
Ecomli - Admin
Woensdag
-
Voedselnood Om mense na die bestaande projekte te verwys vir verdere dienste
Ecomli - Admin
Vrydag
-
Voedselnood Om mense na die bestaande projekte te verwys vir verdere dienste
Ecomli - Admin